Richardt Ramkat se Beautiful Blyplek

Vandat ek vir Richardt ken was sy een hartswens ‘n blyplek met lig en spasie.  Hy het uiteindelik hierdie maand in sy droom space ingetrek.  This is just a sneak peak of the space, he promised a full report once he has fully moved in.  (I’ll hold him to that, you can believe me!)